Google Flow Music

251 resensies
Inhoudgradering
Almal
100 k+
Aflaaie
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Betree die ateljee met Google Flow Music

Google Flow Music plaas Google se nuwe KI-musiekmodelle binne jou bereik. Of jy nou jou eerste melodie skryf of ’n genre uitdink wat heeltemal nuut is – Google Flow Music is hier om jou in die vloeitoestand te plaas.

BEGIN MET ’N INSTRUKSIETEKS
Ervaar werklik agentiese musiekskepping met hoëgehalteproduksie. Begin met lirieke of ’n eenvoudige instrumentale snit, en verfyn dan jou klank iteratief met diep kreatiewe kontroles wat deur Gemini aangedryf word. Vra eenvoudig jou vervaardiger om “die bas meer woema te gee” of “die lirieke in ’n dieper stem te sing” om gepasmaakte oudio-effekte toe te pas en vollengte liedjies te genereer.

HERMENG OUDIO
Laai jou snitte op, verander die stemme, atmosfeer en meer. Hermeng hulle deur Dekweergawes, Vervang of Verleng te gebruik om jou klank na die volgende vlak te neem.

BOU RUIMTES
Bou enigiets wat jy kan optower met Ruimtes. Skep gepasmaakte oudio-inproppe, musiekspeletjies of gepersonaliseerde DAW’s. Jou ruimte, jou kode. Deel jou mini-apps sodat die breër gemeenskap dit kan gebruik en hermeng.

MUSIEKVIDEO’S
Regisseer jou eie musiekvideo’s. Gebruik die jongste Veo-videomodel om jou klank saam met jou snit lewe te gee. Jy beheer die karakters, estetika en elke detail.

DEEL WAT JY MAAK
Skep snitlyste, publiseer jou liedjies, volg jou gunstelingkunstenaars, en ontdek elke dag nuwe musiek. Google Flow Music leer jou estetika ken en word saam met jou beter. Hoe meer jy skep, hoe beter verstaan dit jou persoonlike klank.

Wat gaan jy vandag skep?

Gebruikbepalings: https://policies.google.com/terms
Privaatheidsbeleid: https://policies.google.com/privacy
Privaatheidkennisgewing: https://www.flowmusic.app/privacynotice
Genereer liedjies, regisseer musiekvideo’s, kodeer instrumente met KI, en meer.
Opgedateer op
23 Okt. 2026

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
  • Geen data word met derde partye gedeel nie
    Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
  • Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
    Ligging, Persoonlike inligting en 7 ander
  • Data word geënkripteer tydens oorgang
  • Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

242 resensies

Wat's nuut

Welkom by Google Flow Music vir Android!